Oengoeja (Engelsː Unguja, ook na verwys as "Zanzibar-eiland" of bloot "Zanzibar", in Antieke Grieks: Μενουθιάς, geromaniseer: Menuthias – soos genoem in die Periplus van die Erithrese See) is die grootste en mees bevolkte eiland van die Zanzibar-eilandgroep, in Tanzanië.