Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Opuntia

Turksvy
Opuntia littoralis var. vaseyi
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Cactaceae
Subfamilie: Opuntioideae
Tribus: Opuntieae
Genus: Opuntia
Mill.
Spesies

Baie.

Sinonieme

Opuntia, algemeen bekend as turksvy, is 'n genus in die kaktus familie, Cactaceae.[1] Turksvye is ook bekend as die tuna (vrugte), sabra, nopal (paddle, meervoud nopales) van die Nahuatl woord nōpalli vir die plat blare (pads), of nostle, van die Nahuatl woord nōchtli vir die vrugte; of paddle kaktus. Die genus is vernoem na die Antieke Griekse stad van Opus, waar, volgens Theophrastos, 'n eetbare plant gegroei het wat gepropageer kon word deur die blare te laat wortel skiet.[2] Die mees algemene kulinêre spesie is die Indiese fig opuntia (O. ficus-indica).

  1. "Opuntia ficus-indica (prickly pear)" (in Engels). CABI. 3 Januarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 23 Mei 2018.
  2. {{cite book}}: Leë aanhaling (hulp)

Previous Page Next Page