Orionides | ||
Twee Orionides bo middel en regs onder, met die Melkweg as agtergrond. | ||
Ontdekking | Oktober 1839[1] | |
Moederliggaam | 1P/Halley[2] | |
Uitstralingspunt | ||
Sterrebeeld | Jagter (naby Betelgeuse) | |
Regte klimming | 06h 24m[2] | |
Deklinasie | +15°[2] | |
Eienskappe | ||
Voorkoms | 16-27 Oktober | |
Hoogtepunt | 21 Oktober[2] | |
Spoed | 66,9 km/s[3] | |
Sterre per uur | 20–25[4] |
Die Orionide is ’n aktiewe meteoorreën wat met Halley se Komeet verbind word. Hulle word so genoem omdat hul oënskynlike uitstralingspunt in die sterrebeeld Jagter (Orion) is, maar hulle kan oor ’n groot deel van die lug gesien word. Die Orionides is ’n jaarlikse reën wat sowat ’n week in laat Oktober duur. In sommige jare kan die hoogtepunt 50–70 meteore per uur oplewer.[5][6]
Die oënskynlike uitstralingspunt van die Orionides is tussen die sterrebeelde Jagter en Maagd (in die suidoostelike lugruim net voor dagbreek, soos gesien vanuit die middel noorde).[7][8]
<ref>
tag; no text was provided for refs named jenniskens2006
<ref>
tag; no text was provided for refs named moore_rees2011
<ref>
tag; no text was provided for refs named mnras416_4_2550
<ref>
tag; no text was provided for refs named rendtel2008