Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ornithomimosauria

Die kloue van ’n Struthiomimus sedens.

Ornithomimosauria
Tydperk: Vroeë-Laat Kryt
140–65.5 m. jaar gelede
’n Voorstelling van die skelet van die Ornithomimidae Struthiomimus altus (Royal Tyrrell Museum).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Ornithomimosauria

(Barsbold, 1976)
Subgroepe
  • †Beishanlong
  • †Deinocheirus
  • †Garudimimus
  • †Harpymimus
  • †Hexing
  • †Kinnareemimus
  • †Nqwebasaurus[3]
  • †Pelecanimimus
  • †Shenzhousaurus
  • †Ornithomimidae
Sinonieme

Arctometatarsalia (Holtz, 1994)

Ornithomimosauria
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Theropoda
Klade: Maniraptoriformes
Klade: Ornithomimosauria
(Barsbold, 1976)

Ornithomimosauria, of die ornitomimosouriërs ("voëlnabootser-akkedisse"), ook bekend as "volstruis-dinosourusse",[1] was teropode-dinosourusse wat ’n effense ooreenkoms met die moderne volstruis getoon het. Hulle was vinnige omnivore of herbivore van Laurasië (nou Asië, Europa en Noord-Amerika) en Afrika uit die Kryt-periode.[2] Die groep het in die Vroeë Kryt hul verskyning gemaak en tot die Laat Kryt oorleef.

  1. British Museum (Natural History): Ostrich Dinosaurs
  2. Sciencedirect.com

Previous Page Next Page