Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ortopedie

Ortopedie is 'n vertakking van die geneeskunde wat fokus op aandoenings en beserings van bene, gewrigte, spiere, tendons en ligamente. 'n Spesialis in ortopedie is 'n ortopeed.

Ortopediese chirurgie is die tak van chirurgie wat verband hou met toestande van die muskuloskeletale stelsel. Ortopediese chirurge gebruik beide chirurgiese en nie-chirurgiese metodes om muskuloskeletale trauma, ruggraatsiektes, sportbeserings, degeneratiewe siektes, infeksies, gewasse en aangebore afwykings te behandel.


Previous Page Next Page