Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Osroene
Osroene as ’n afhanklike staat van die Romeinse Ryk sedert 31 v.C.Die Romeinse provinsie Osroene se ligging in die Romeinse Ryk.
Osroene (ook gespel Osroëne; Grieks: Ὀσροηνή; Siries: Malkūṯā d-Bayt ʿŌrhai), soms ook bekend onder die naam van sy hoofstad, Edessa (vandag Şanlıurfa in Turkye), was ’n koninkryk in Bo-Mesopotamië[1] wat tussen 132 v.C. en 244 n.C. semi-onafhanklik of heeltemal onafhanklik was.[2][3]
↑The Encyclopedia of Military History: From 3500 B.C. to the Present, deel 25. Richard Ernest Dupuy, Trevor Nevitt Dupuy. Harper & Row, 1970. Bl. 115.
↑Alexander Roberts & James Donaldson (eds.), The Writings of the Fathers Down to AD 325: Ante-Nicene Fathers vol. 8 (Peabody, Massachusetts: Hendrickson Publishers, 1994), 657-672. [1]Geargiveer 27 Februarie 2008 op Wayback Machine
↑Adrian Fortescue, The Lesser Eastern Churches, bl. 22. Catholic Truth Society, 1913. Oorspronklik van die Universiteit van Michigan.[2][dooie skakel]