Oudiovisueel (AV) beteken die besit van beide 'n klank en visuele komponent, soos die skyfie-band aanbiedings,[1] films, tv-programme, kerk dienste en lewendige teater produksies.
Oudiovisuele diensverskaffers bied dikwels web streaming, video konferensies en regstreekse uitsendingsdienste.[2]
Rekenaar-gebaseerde oudiovisuele toerusting word dikwels gebruik in die onderwys, met baie skole en universiteite wat projeksie-toerusting ïinstalleer en van interaktiewe witbord tegnologie gebruik maak.
Ander oudiovisuele uitdrukkings is die visuele aanbieding van klank (visuele musiek).