Oxalis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Klade: | Fabids |
Orde: | Oxalidales |
Familie: | Oxalidaceae |
Genus: | Oxalis L., (1753) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Oxalis is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Oxalidaceae. Daar is ook 'n paar enkeljarige spesies in die genus en daar is 566 spesies[1] wat tot die genus hoort. Ongeveer 120 spesies is deel van die fynbos. Die genus kom op al die vastelande voor.