Palaja

Palaja
Wapen van Palaja
Wapen
Palaja is in Frankryk
Palaja
Palaja
Koördinate: 43°10′25″N 2°23′09″O / 43.17361°N 2.38583°O / 43.17361; 2.38583
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Oksitanië
Département Aude
ArrondissementCarcassonne
KantonCarcassonne-Oos
Regering
 • BurgemeesterAlain Casellas
Oppervlak
 • Totaal14,69 km2 (5,67 vk. myl)
Hoogte
140–440 m (460–1 440 ft)
Bevolking
 • Totaal2 234
 • Digtheid152/km2 (390/vk. myl)
Poskode
11570
Skakelkodes11272
Webwerfmairie-palaja.fr

Palaja is 'n commune in die Aude département in suidwes Frankryk. Die dorpie het meer as 2000 inwoners en is teen die voetheuwels van die Corbières sowat 4 kilometer van die Cité de Carcassonne geleë.[1]

Sedert Januarie 2002 vorm dit deel van die Communauté d'agglomération du Carcassonais. Die dorpie is 148 m bo seespieël met die hoogste punt in die commune "Montahut" (324 m), tussen Montrafet en die Estanave ruïnes. Die commune se oppervlak bedra 1505 hektaar wat verdeel word in wingerde, velde, woude en beboude gebiede.

11 écarts (gehuggies) in die commune is bewoon: Cazaban, Palajanel, Le Bordeur, Ste Hélène, Bazalac, Montgrand, Cassagnac, Montrafet, La Sauzette, Gondal en Rhode.

  1. Ville de Palaja Geargiveer 22 September 2008 op Wayback Machine, besoek op 26 Julie 2008

Palaja

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne