Palamedes (Grieks: Παλαμήδης) is in die Griekse mitologie die seun van die seeheld Nauplius en ’n prinses van Kreta, Klumene.[1] Hy het in die Trojaanse Oorlog aan die kant van die Grieke teen Troje geveg.[1]
Palamedes