Palikir

Palikir

Kaart Wapen
Vlag
 Land Flag of the Federated States of Micronesia Gefedereerde State van Mikronesië
 Deelstaat Pohnpei
 Koördinate 06°55′04″N 158°11′06″O / 6.91778°N 158.18500°O / 6.91778; 158.18500
 Stigting 1990
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 7 000
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +11
 - Somertyd UTC +11
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Palikir is sedert 1990 die hoofstad van die eilandnasie Gefedereerde State van Mikronesië toe dit Kolonia vervang het. Die stad het 'n bevolking van 7 000 in 2009 gehad. Dit is in die noorde van die eiland Pohnpei in die gelyknamige deelstaat geleë.


Palikir

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne