Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Parade

'n Panoramiese foto van die ou Kaapse stadsaal en die Parade

Die Parade tussen Plein-, Buitenkant-, Darling- en Kasteelstraat in Kaapstad word as markplein, parkeerterrein en vir massabyeenkomste gebruik. Hierdie stadsplein is in 1962 tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar.


Previous Page Next Page






Grand Parade (Cape Town) English

Responsive image

Responsive image