Perth-lughawe | |||
---|---|---|---|
Terminaal 1 in 2015 | |||
IATA: PER – ICAO: YPPH | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Utilities Trust of Australia (38%) Future Fund (30%) | ||
Operateur | Perth Airport Pty Ltd | ||
Bedien | Perth metropolitaanse gebied | ||
Ligging | Perth | ||
Spil vir |
| ||
Fokuspunt vir | |||
Hoogte bo seevlak | 67 vt / 20 m | ||
Koördinate | 31°56′25″S 115°58′01″O / 31.94028°S 115.96694°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
03/21 | 3 444 | 11 299 | Teer |
06/24 | 2 163 | 7 096 | Teer |
Statistieke (Jaar tot Junie 2016) | |||
Passasiers | 13 759 170[1] | ||
Lugbewegings | 135 238[1] |
Perth Lughawe (IATA: PER, ICAO: YPPH) is 'n internasionale, binnelandse en algemene lughawe wat Perth, die hoofstad van Wes-Australië bedien.
Dit is die vierde besigste lughawe in Australië gemeet aan passasiersbewegings en val binne die grense van die Stad Belmont, Stad Kalamunda en die Stad Swan.[2]Perth-lughawe het saam met Jandakot-lughawe, die ander burgerlike lughawe binne Perth se metropolitaanse gebied, 'n totaal van 362 782 vliegtuigbewegings in 2017 aangeteken.[3]
Sedert 1997 word dit deur Perth Airport Pty Ltd bedryf onder 'n 99-jaar huurkontrak met die Statebondsregering.[4]