Petrusburg | |
---|---|
Koördinate: 29°7′0″S 25°25′0″O / 29.11667°S 25.41667°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Vrystaat |
Distriksmunisipaliteit | Xhariep |
Plaaslike Munisipaliteit | Letsemeng |
Stigting | 1891 |
Genoem na | Petrus Albertus Venter |
Oppervlak | |
• Totaal | 19,0 km2 (7,3 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 8 435 |
• Digtheid | 440/km2 (1 100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 9932 |
Skakelkodes | 053 |
Petrusburg is 'n klein landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Bloemfontein en Kimberley. Die dorp is genoem na Petrus Albertus Venter. Sy boedel het die geld voorsien om die plaas Diepfontein te koop waarop die dorp uitgelê is. Die dorp en omliggende omgewing (Bolokanang) word bedien deur die Gekombineerde Skool AJC Jooste.