Pirrool

Eienskappe

Algemeen

Naam Pirrool
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C4H5N
Molêre massa 67,09 g/mol
CAS-nommer 109-97-7[1]  
Voorkoms Liggeel olieagtige vloeistof[2]  
Reuk soos chloroform  
Reukdrempel 48,9 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt -23 °C
Kookpunt 130,5 °C
Digtheid 0,9691 (rel water)
Oplosbaarheid onopl. water, opl. alkohol, eter

Suur-basis eienskappe

pKa 23,0[3]

Veiligheid

Flitspunt 38,89 °C 
Selfontbrandingspunt 550 °C 
LD50 98 mg/kg (muis; akuut, oraal)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Pirrool is 'n heterosikliese aromatiese verbinding met die chemiese formule C4H5N. Dit is 'n kleurlose vlugtige vloeistof met 'n neutagtige reuk wat maklik verduister na blootstelling aan lug. Gesubstitueerde afgeleides word ook Pirrools genoem, byvoorbeeld N-metielpirrool, C4H4NCH3

Die pirrool-molekuul kom as ligand in pigment voor, bv. in chlorofil, hemoglobien en indigo. Die nie-aromatiese gehidrogeneerde weergawe word pirrolidien genoem.[2]

  1. SciLab masds.
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named CL
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Baran

Pirrool

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne