Plunder

Plundery is die daad van diefstal, of die neem van goedere met geweld, te midde van 'n militêre, politieke of ander sosiale krisis, soos oorlog,[1] natuurrampe (waar wet en burgerlike handhawing tydelik ondoeltreffend is),[2] of oproer.[3] Die opbrengs van al hierdie aktiwiteite kan beskryf word as buit, of plunderware. [4][5]

Tydens hedendaagse gewapende konflikte is plundery deur die internasionale reg verbied, en dit is 'n oorlogsmisdaad.[6][7]

  1. "Baghdad protests over looting". BBC News. BBC. 12 April 2003. Besoek op 22 Oktober 2010.
  2. "World: Americas Looting frenzy in quake city". BBC News. 28 Januarie 1999. Besoek op 22 Oktober 2010.
  3. "Argentine president resigns". BBC News. 21 Desember 2001. Besoek op 22 Oktober 2010.
  4. "the definition of looting". Dictionary.com. Besoek op 12 Desember 2016.
  5. "Booty - Define Booty at Dictionary.com".
  6. Rule 52. Pillage is prohibited., Customary IHL Database, International Committee of the Red Cross (ICRC)/Cambridge University Press.
  7. Hague Convention on the Law and Customs of War on Land (Hague II), article 28.

Plunder

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne