| |||||
Nasionale leuse: Ster van die Noorde | |||||
Volkslied: geen | |||||
Hoofstad | Garoowe | ||||
Grootste stad | Boosaaso | ||||
Amptelike tale | Somalies en Arabies | ||||
Regering | Presidensiële grondwetlike republiek Said Abdullahi Deni Ilyas Osman Lugator | ||||
Onafhanklikheid Outonomie
• Stigting |
binne Somalië 1998 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
212 510[1] km2 82 050 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2016-skatting - Digtheid |
4 334 633[2] (–) 18 / km2 46,6 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2019-skatting | ||||
Geldeenheid | Somaliese shilling (SOS )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
OAT (UTC+3) nie toegepas nie (UTC+3) | ||||
Internet-TLD | .so (Somalië) | ||||
Skakelkode | +252 (Somalië) |
Puntland (Somalies: Buntlaand; Arabies: أرض البنط), amptelik die Puntlandstaat Somalië (Somalies: Dowlad Goboleedka Buntlaand ee Soomaaliya; Arabies: ولاية أرض البنط الصومالية, Wilāyat Arḍ al-Bunṭ aṣ-Ṣūmāliyyah), is 'n selfregerende gebied in die noordooste van Somalië aan die Horing van Afrika. In teenstelling met die suidelike dele van Somalië beskik Puntland oor 'n werkende regering en 'n groot mate aan wet en orde. Puntland is in 1998 outonoom verklaar en 'n owerheid is volgens die model van Somaliland gestig. Puntland maak aanspraak op die gebiede Sanaag, Sool en Togdheer.
Garoowe is die hoofstad en Boosaaso is die grootste stad. Puntland beslaan 'n oppervlakte van 212 510 km² en het in 2016 'n bevolking van 4 334 633 gehad.