QV44 | ||
Die grafkelder van Chaemwaset (Ramses III se seun) | ||
QV44 met sy ontdekking in 1903. | ||
Ligging | Vallei van die Koninginne | |
Land | Egipte | |
Ontdek | 1903 | |
← Vorige QV43 Volgende →
QV45 |
QV44 is een van verskeie grafkelders in die Vallei van die Koninginne wat bedoel was vir gebruik deur Ramses III se seuns. Die geverfde reliëfs in Chaemwaset se grafkelder illustreer die rituele en simboliese reis in die hiernamaals terwyl hy die hoofgode van dié streek ontmoet sowel as die geniusse wat die poorte van die koninkryk van Osiris bewaak.
Ander grafkelders vir Ramses III se seuns is QV55 (Amoen-her-chepesjef), QV53 (Ramses), QV43 (Set-her-chopsef en QV42 (Pareherwenemef). Abitz meen die prinse word verbind met die vier seuns van Horus en is almal regte seuns van die koning. Die versierings in dié grafkelders fokus meer op die koning as op sy seuns.[1]