Restaurant

Tom's Restaurant, New Yorkstad
Die netjiese Le Procope-restaurant, geopen in 1689. Let op die gestyfde wit tafeldoeke en romantiese beligting teen die mure.
Die Cabaret de la Boheme restaurant in Parys.

'n Restaurant (of restourant) is 'n besigheid waar etes voorberei en aan kliënte (teen betaling) bedien word. Restaurante het gewoonlik gedekte tafels en sitplek waar kliënte kan sit en eet en moontlik iets drink. Sommige restaurante bedien wegneemetes en ander het 'n afleweringsdiens wat etes aflewer. Saam met hotelle, B&B's en kafees vorm restaurante deel van die gasvryheidsbedryf.


Restaurant

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne