Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Algemeen | |
---|---|
Naam | Ribitol |
Chemiese formule | |
Molêre massa | 152.15 g/mol |
CAS-nommer | 488-81-3 |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 102 °C |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Ribitol of adonitol is 'n kristallyne pentose alkohol (C5H12O5) wat gevorm word deur die reduksie van ribose. Dit kom natuurlik in die plant Adonis vernalis voor,[1] sowel as in die selwande van sekere gram-positiewe bakterieë, in die vorm van ribitolfosfaat, in teichoïese sure.[2] Dit vorm ook deel van die chemiese struktuur van riboflavien en flavienmononukleotied (FMN), 'n nukleotiedkoënsiem wat deur die sogenaamde flavoproteïne gebruik word.[3]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link) AS1-onderhoud: meer as een naam (link) CS1 maint: numeric names: authors list (link)