Ringnekpapegaai | |
---|---|
![]() | |
Wyfie links en die mannetjie regs | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. krameri
|
Binomiale naam | |
Psittacula krameri (Scopoli, 1769)
| |
Natuurlike habitatverspreiding |
Die ringnekpapegaai (Psittacula krameri) is 'n tropiese parkiet wat in Afrika en Suid-Asië voorkom. Hulle word algemeen as troeteldiere aangehou.