Roetoelies Mykhabishdy man | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland Azerbeidjan | |
Gebied: | Kaukasus | |
Totale sprekers: | 33 100[1] | |
Taalfamilie: | Noordoos-Kaukasies Roetoelies | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | -
| |
ISO 639-2: | -
| |
ISO 639-3: | rut
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Moderne Roetoelies behoort tot die Samurgroep van die Noordoos-Kaukasiese taalfamilie. Van die 7de tot 20ste eeu af is ’n aangepaste Arabiese skrif gebruik. In Rusland, in 1928 is oorgeslaan na die Latynse alfabet en in 1990 na die Cyrilliese alfabet. In 2013 is 'n alfabet op 'n Latynse grafiese basis in Azerbeidjan ontwikkel.