Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Rogbrood

Rogbrood van suurdeeg met okkerneute.

Rogbrood is ’n soort brood wat met wisselende hoeveelhede rogmeel gemaak word. Dit kan lig of donker wees, na gelang van die soort meel en die kleurstof wat bygevoeg is. Dit is gewoonlik digter as brood wat van koringmeel gemaak is. Dit het ook ’n hoër veselinhoud as witbrood en is dikwels donkerder en geuriger.

Donker rogbrood in in die Middeleeue as ’n stapelvoedsel beskou. Baie verskillende soorte word in streke soos Skandinawië, Finland, die Baltiese lande, Pole, Rusland, Nederland, België, Frankryk en Duitsland gemaak.


Previous Page Next Page






خبز الشيلم Arabic عيش الجاودار ARZ Çovdar çörəyi AZ Жытні хлеб BE Pa de sègol Catalan Bara rhyg CY Roggenbrot German Rye bread English Sekalpano EO Pan de centeno Spanish

Responsive image

Responsive image