Rooikeelreier | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. vinaceigula
|
Binomiale naam | |
Egretta vinaceigula (Sharpe, 1895)
| |
![]() | |
standvoëls en broeigebied swerfgebied buite broeityd |
Die rooikeelreier (Egretta vinaceigula) is 'n seldsame, gelokaliseerde standvoël. In Engels staan dit bekend as die Slaty egret.