Roossenekal

Roossenekal
Die Nederduitsch Hervormde kerkgebou van Roossenekal
Roossenekal is in Limpopo
Roossenekal
Roossenekal
 Roossenekal se ligging in Limpopo
Koördinate: 25°12′S 29°55′O / 25.200°S 29.917°O / -25.200; 29.917
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikSekhukhune
MunisipaliteitElias Motsoaledi
Stigting1886
Oppervlak
 • Totaal2,52 km2 (0,97 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 625
 • Digtheid1 042/km2 (2 700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.1%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense92.5%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 67.3%
 • Ndebele 8.8%
 • Afrikaans 6.3%
 • Zoeloe 3.3%
 • Ander 14.3%
Poskode (strate)
1066
Skakelkode013

Roossenekal is 'n dorp in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is ongeveer 25 km noord van Stoffberg. Die dorp kan sy oorsprong terugvoer na die oorlog (1882–1883) tussen die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Mapoggers en is vernoem na veldkornet Stephanus Johannes Roos en kommandant Frederik Senekal.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Roossenekal". Sensus 2011.

Roossenekal

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne