Rotorua Te Rotorua-nui-a-Kahumatamomoe | |
---|---|
Basiese gegewens | |
Bevolking: | 68 600 |
Geografiese ligging: | 38°8′16″S 176°15′5″O / 38.13778°S 176.25139°O |
Tydsone: | NSST (UTC+12) Somertyd: UTC+13 |
Internet: | www.rdc.govt.nz Geargiveer 8 Maart 2011 op Wayback Machine |
Administratiewe verdeling | |
Staat: | Nieu-Seeland |
Administratiewe gewes: | Bay of Plenty |
Burgemeester: | Kevin Winters |
Rotorua is 'n stad in Nieu-Seeland. Dit was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011.