Royan | |
---|---|
Die hawe van Royan | |
Koördinate: 45°37′12″N 1°1′48″W / 45.62000°N 1.03000°W | |
Land | Frankryk |
Gewes | Nieu-Akwitanië |
Département | Charente-Maritime |
Arrondissement | Rochefort |
Kanton | Royan-Est, Royan-Ouest |
Regering | |
• Burgemeester | Didier Quentin |
Oppervlak | |
• Stad | 19,30 km2 (7,45 vk. myl) |
Hoogte | 0–35 m (0–115 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 18 541 |
• Digtheid | 961/km2 (2 490/vk. myl) |
• Metro | 47 833 |
Poskode | 17200 |
Skakelkodes | 17306 |
Webwerf | ville-royan.fr |
Royan (in Saintongese Roeyan) is 'n dorp en strandoord in die Suidwes-Franse département Charente-Maritime (administratiewe gewes Nieu-Akwitanië) met 'n oppervlak van 19,30 vierkante kilometer en 18 541 inwoners (2009).
Die dorp in die historiese gewes Saintonge maak deel uit van die arrondissement Rochefort en vorm sy twee kantonen. Sy inwoners word in Frans die Royannais genoem.