RuPaul

RuPaul
RuPaul praat in 2019 op RuPaul's DragCon in Los Angeles.
RuPaul praat in 2019 op RuPaul's DragCon in Los Angeles.
Beroep
Geboortenaam RuPaul Andre Charles
Gebore 17 November 1960 (1960-11-17)
San Diego, Kalifornië, VSA
Aktief 1982-tans
Eggenoot Georges LeBar
Musiekgenres
  • Danspop
  • dans
  • disco house
  • R&B
  • eurodans
  • electro house
Webtuiste rupaul.com

RuPaul Andre Charles[1][2] (gebore 17 November 1960) is 'n Amerikaanse fopdosser. Hy het al beide manlike en vroulike rolle vertolk[3] en gee nie om of hy "hy" of "sy" genoem word nie.[4] In dié artikel word hy vir eenvormigheid "hy" genoem. Hy vervaardig, beoordeel en is die gasheer van die werklikheidsreeks RuPaul's Drag Race en het al talle pryse ontvang, onder meer 12 Emmys. Hy is al gedoop die "Queen of Drag".

  1. "Rupaul A Charles, (212) 929-2363, age 61 from 155 Perry St #3A, New York, NY 10014 - Radaris". radaris.com. Besoek op 21 Oktober 2022.
  2. "RUCO, INC, Brooklyn NY - Company Profile | BizStanding". bizstanding.com. Besoek op 21 Oktober 2022.
  3. RuPaul (1995). Lettin' It All Hang Out: An Autobiography. Hyperion Books. ISBN 978-0-7868-6156-9.
  4. RuPaul's Drag Race [@RuPaulsDragRace] (2013). ""You can call me he. You can call me she. You can call me Regis & Cathy Lee; I don't care! Just as long as you call me" - @RuPaul #RuFerence" (Tweet) – via Twitter.

RuPaul

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne