Rufijarivier | |
---|---|
Die Rufijarivier naby Selous | |
Die stroomgebied van die Rufijarivier | |
Oorsprong | Saamvloei van Kilomberorivier en die Luwegurivier, Tanzanië |
Monding | Oos-Tanzanië Indiese Oseaan |
Stroomgebied | Tanzanië |
Lengte | 600 km |
Oorspronghoogte | 165 m |
Mondinghoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | 1 959 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 183 300 km² |
Die Rufijarivier is die grootste rivier in Tanzanië.