Ruwevel-penhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. asper
|
Binomiale naam | |
Cirrhigaleus asper (Merrett, 1973)
| |
Verspreiding in blou |
Die Ruwevel-penhaai (Cirrhigaleus asper) kom voor in die westelike Atlantiese Oseaan en die oostelike-sentraal Stille Oseaan. In Suider-Afrika kom dit voor noordwaarts vanaf Port Alfred tot by noordelike Madagaskar. Die haai het 'n baie skurwe vel.