Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sadhu

’n Sadhu bespeel ’n fluit in Varanasi.

’n Sadhu (Sanskrit: साधु sādhu) is in Hindoeïsme ’n godsdienstige askeet of heilige persoon,[1] iemand wat ’n pad van spirituele dissipline volg. Hoewel die meeste sadhu's jogi's is, is nie alle jogi's sadhu's nie. Die sadhu is slegs daaraan toegewy om moksja (bevryding) te behaal; dit is die vierde en finale lewenstadium wat verkry word deur meditasie en oorpeinsing van brahman. Sadhu's dra dikwels saffraankleurige klere, wat hul afswering van wêreldse dinge simboliseer. Vroue kan ook dié lewe lei; die vroulike vorm is sādhvī.

  1. Brian Duignan, Sadhu and swami, Encyclopædia Britannica

Previous Page Next Page






السادهو Arabic সাধু AS Sadhu AZ Садху Bulgarian সাধু (ভারতীয় ধর্ম) Bengali/Bangla Sadhu Catalan Sádhu Czech Sadhu Danish Sadhu German Sadhu English

Responsive image

Responsive image