Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Saldo

Die saldo (mv. saldo's of saldi) is die verskil tussen wat 'n mens ontvang het (bv. in geld) en wat jy spandeer het. As hierdie verskil positief is (daar is nog iets oor) dan word hierna verwys as 'n batige saldo, as dit negatief is (daar is 'n tekort) word dit na verwys as 'n nadelige saldo.


Previous Page Next Page






Saldo AZ Saldo Catalan Saldo German Balance (accounting) English Saldo EO Saldo Spanish Saldo ET تراز (حسابداری) FA Encours French Մնացորդ (սալդո) HY

Responsive image

Responsive image