Samango-aap

Samango-aap
C. m. stuhlmanni
Kakamega Forest, Kenya
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Primates
Suborde: Haplorhini
Infraorde: Simiiformes
Familie: Cercopithecidae
Genus: Cercopithecus
Spesie:
C. mitis
Binomiale naam
Cercopithecus mitis
Wolf, 1822
Subspesies

6, sien teks

      verspreiding
(nota: die nouverwante C. albogularis, C. doggetti, en C. kandti word hierby ingesluit)

Die Samango-aap (Cercopithecus mitis) is 'n primaat wat veral voorkom in Oos-, Sentraal- en Suider-Afrika. Die naam kom van die Zoeloe-woord 'iNsimango' wat 'ape in die mis' beteken. In Engels word hulle 'blue monkeys' genoem, wat verwarrend kan wees, aangesien die blouaap (Cercopithecus aethiops) 'n aparte spesie is.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named iucn

Samango-aap

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne