Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Saqqara

Saqqara
Die Piramide van Djoser by Saqqara.
Die Piramide van Djoser by Saqqara.
Koördinate 29°52′16″N 31°12′59″O / 29.87111°N 31.21639°O / 29.87111; 31.21639
Plaaslike naam  سقارة
Land Vlag van Egipte Egipte
Soort Dodeakker
Oppervlakte 7 x 1,5 km
Geskiedenis
Tydperk Vroeë dinastieëMiddeleeue
Unesco-wêrelderfenisgebied
Tipe Kultureel
Kriteria i, iii, vi
Verwysing 86
Streek† Arabiese State
Beskrywing* Memphis and its Necropolis – the Pyramid Fields from Giza to Dahshur
* Naam soos op die Wêrelderfenislys
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Saqqara (Arabies: سقارة), ook gespel Sakkara, is ’n groot antieke begrafnisterrein in Egipte wat gedien het as dodeakker vir die Antieke Egiptiese hoofstad Memphis.[1] Daar is verskeie piramides, onder meer die beroemde Piramide van Djoser, wat ook die Trappiramide genoem word, sowel as talle mastabas. Dit is 30 km suid van Kaïro en beslaan ’n gebied van sowat 7 x 1,5 km.

  1. Fernandez, I., J. Becker, S. Gillies. "Places: 796289136 (Saqqarah)" (in Engels). Pleiades. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 22 Maart 2013.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Previous Page Next Page






سقارة Arabic سقاره ARZ Sakkara AZ Сакара BE Saqqara BS Saqqara Catalan Şaqqārah CEB Sakkára Czech Sakkara Danish Sakkara German

Responsive image

Responsive image