Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Satraap

'n Satraap (Grieks: σατράπης (satrápēs) van Medies *xšaθrapāwan- "behoeder van die koninkryk") was 'n goewerneur van 'n provinsie in die Mediese en Oud-Persiese Ryk van die Achaimene.

Die titel is later oorgeneem in die ryk van Alexander en die Hellenistiese ryke wat daaruit ontstaan het. Die provinsie waaroor die satraap geheers het word 'n satrapie genoem. Onder Darius I (522-520 v.C.) het ook "Jehud" (Aramees vir Judea) 'n satrapie van die Persiese Ryk geword.[1]

  1. DF O'Kennedy Sagaria 1-8: 'n Algemene oorsig Stellenbosch Theological Journal 2008

Previous Page Next Page






ساتراب Arabic Sátrapa AST Сатрап BE Сатрап Bulgarian সত্রপ Bengali/Bangla Satrap BR Satrap BS Сатрап BXR Sàtrapa Catalan ساتراپ CKB

Responsive image

Responsive image