Savanne-olifant | |
---|---|
'n Savanne-olifant naby die grens van die Serengeti- en Ngorongoro-bewaringsgebied in Tanzanië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Mammalia |
Orde: | Proboscidea |
Familie: | Elephantidae |
Genus: | Loxodonta |
Spesie: | L. africana
|
Binomiale naam | |
Loxodonta africana (Blumenbach, 1797)
| |
verspreiding van die Afrika-olifante (2007), d.w.s. L. africana en L. cyclotis |
Die savanne-olifant (Loxodonta africana) is die swaarste en die tweede hoogste landdier ter wêreld. Dit is die bekendste van die twee Afrika-olifante. Die ander is die Afrika-woudolifant (Loxodonta cyclotis), wat oorspronklik as 'n subspesie van dié olifant beskou is, maar tans oorwegend as 'n aparte spesie erken word.
<ref>
tag; no text was provided for refs named iucn