Scotstoun-stadion

Scotstoun-stadion

Ligging Glasgow, Skotland
Koördinate 55°52′52″N 4°20′30.5″W / 55.88111°N 4.341806°W / 55.88111; -4.341806
Eienaar Glaswow Stadsraad
Operateur Glasgow Stadsraad
Kapasiteit 5 000 (atletiek)
6 600 (rugby)
Kan tot 10 000 uitgebrei word
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1915
Renovasie 2008-’10
Boukoste £17,5 miljoen
Argitek Barr[1]
Huurders
Glasgow Warriors (2012-)
Skotland (Wêreldsewesreeks) (2012-’15)

Scotstoun-stadion is ’n stadion in Glasgow, Skotland wat vir atletiek en rugby gebruik word. Glasgow Warriors gebruik sedert 2009 die stadion as oefenveld en sedert die 2012-’13-seisoen word hul tuiswedstryde daar gespeel.[2] Die stadion bied sitplek vir 9 708 rugbytoeskouers.[3]

Tussen 2012 en 2015 is die Skotland-sewes[4] – die Skotse been van Wêreldrugby Sewesreeks – by die stadion aangebied, maar die been is in 2016 geskuif na Frankryk.

  1. (en) "Barr tipped for first Commonwealth Games win". Building. 22 Februarie 2008. Besoek op 30 Desember 2009.
  2. "Verklaring van Glasgow Warriors en Skotse Rugby oor Scotstoun-stadion" (in Engels). Glasgow Warriors. 30 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2012. Besoek op 4 November 2011.
  3. "Pro12: Glasgow Warriors". rabodirectpro12.com (in Engels). Pro12. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2014. Besoek op 23 Oktober 2012.
  4. "Wêreldreeks skuif na Glasgow". irbsevens.com (in Engels). 9 Desember 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2014.

Scotstoun-stadion

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne