Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sed-fees

Detail van ’n ivoorplaat wat die Sed-fees van die 1ste-dinastiese farao Den uitbeeld.

Die Sed-fees (Egipties: ḥb-sd, ook bekend as Heb Sed) was ’n seremonie in Antieke Egipte waarmee die lang bewind van ’n farao gevier is. Die naam kom van die Egiptiese wolfgod, Wepwawet of Sed.[1]

Die antieke fees is vermoedelik ingestel in die plek van die rituele moord van die vroeëre farao's wat nie meer in staat was om doeltreffend te regeer nie weens ouderdom of siekte.[2] Eindelik was Sed-feeste die viering van die 30-jarige bewind van ’n farao; daarna is dit gewoonlik elke drie jaar gehou. Die doel daarvan was om die farao se krag en stamina te hernu terwyl hy nog regeer het en sy voortgesette sukses te vier.

  1. Shaw, Ian. Exploring Ancient Egypt. Oxford University Press. 2003. ISBN 0-19-511678-X. p53
  2. Cottrell, Leonard. The Lost Pharaohs. Evans, 1950. Page 71.

Previous Page Next Page






عيد سد Arabic عيد سد ARZ Heb-Sed AZ Сед (фестивал) Bulgarian Heb Sed Catalan فێستیڤاڵی سێد CKB Sed (svátek) Czech Sedfest German Sed festival English Heb Sed Spanish

Responsive image

Responsive image