Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Seongnam

Seongnam
성남시

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Sudogwon
 Koördinate 37°26′N 127°09′O / 37.433°N 127.150°O / 37.433; 127.150
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 141,7 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 994 271
 - Bevolkingsdigtheid 7 032/vk km
 Tydsone UTC+9
 Burgemeester
 Amptelike webwerf www.seongnam.go.kr

Seongnam (Koreaans: 성남시) is die agtste grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu, Daejeon‎‎, Gwangju en Suwon in die noordweste van Suid-Korea en lê in die noordweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 994 271 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 141,7 km². Die stad is suidoos van die hoofstad Seoel geleë en is aansluitend aan die hoofstad se Metro.


Previous Page Next Page






سونغنام (مدينة) Arabic سونجنام ARZ Seongnam AST Санам (Паўднёвая Карэя) BE Съннам Bulgarian Seongnam Catalan Соннам CE Seongnam-si (munisipyo) CEB Songnam Czech Seongnam German

Responsive image

Responsive image