Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Serravallium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kwartêr Pleistoseen Gelasium jonger
Neogeen Plioseen Piasensium 2,588–3,600
Zancleum 3,600–5,332
Mioseen Messinium 5,332–7,246
Tortonium 7,246–11,608
Serravallium 11,608–13,65
Langhium 13,65–15,97
Burdigalium 15,97–20,43
Aquitanium 20,43–23,03
Paleogeen Oligoseen Chattium ouer
Die verdeling van die Neogeen (IKS).

Die Serravallium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen (serie/epog Mioseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 13,65 tot 11,608 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Langhium en gevolg deur die Tortonium.

  1. Gradstein et al. (2012)

Previous Page Next Page






السيرافالي Arabic Serravalianu AST Serraval·lià Catalan Serravallium German Serravallian English Serravalliense Spanish Serravalliar EU سراوالین FA Serravallien French Serravalium ID

Responsive image

Responsive image