Subklas van | EMU, hoëspoedtrein, passenger train service, high-speed rail in Asia |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 1964 |
Inheemse etiket | 新幹線 |
Vehicle normally used | Shinkansen train |
Land | Japan |
Operateur | Japannese Nasionale Spoorweë, Japan Spoorweë Groep |
Openingsdatum | 1 Oktober 1964 |
Spoormeter | 1435 mm spoormeter |
Gewettig deur | Nationwide Shinkansen Railways Construction and Improvement Act |
Tipe elektrifisering | 25 kV, 50 Hz AC railway electrification, 25 kV, 60 Hz AC railway electrification |
Unicode-karakter | 🚅 |
Teenoorgestelde van | zairaisen |
Category for the view from the item | Category:Views from Shinkansen |
Kategorie vir kaarte | Category:Shinkansen maps |
Die Shinkansen (新 幹線) is 'n groot netwerk hoëspoedspoorlyne wat deur vier Japan Railways Group maatskappye in Japan bedryf word. Die netwerk, wat die modernste ontwerpe van hoëspoedtreine dra, het begin met die Tōkaidō Shinkansen (515.4 km, 320.3 myl) in 1964,[1] is deurlopend uitgebrei en bestaan tans uit 2 616 km (1 625 myl) se lyne met 'n maksimumspoed van 240-320 km/h (150-200 mpu), 283.5 km (176.2 myl) van Mini-Shinkansen lyne met 'n maksimum snelheid van 130 km/h (80 mpu), en 10.3 km (6.4 myl) se sylyne met Shinkansen dienste.[2]
Die netwerk verbind die meeste groot stede op die eilande van Honsjoe en Kyushu, met die konstruksie van 'n verbinding na die noordelike eiland Hokkaido byna voltooi. Die bynaam "bullet train" word soms in Engels gebruik vir hierdie hoëspoed treine.