Sidley | |
---|---|
Ligging | Antarktika |
Hoogte | 4 285 meter bo seevlak |
Prominensie | 2 517 |
Reeks | Executive Committee Range |
Koördinate | 77°02′S 126°06′W / 77.033°S 126.100°W |
Bergtipe | Stratovulkaan |
Die berg Sidley is op 4 181 - 4 285 m die hoogste rustende vulkaan in Antarktika en lid van die Vulkaniese Sewe Kruine.[1][2] Dit is 'n massiewe, hoofsaaklik sneeubedekte stratovulkaan wat die hoogste van die vyf vulkane van die Executive Committee Range van Marie Byrdland is.
Die verskynsel het 'n kaldera van 5 km breed aan die suidekant.[3]