Algemeen | |
---|---|
Naam | Silwerchloried |
Sistematiese naam | Silwerchloried |
Chemiese formule | AgCl |
Molêre massa | 143,32 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7783-90-6[1] |
Voorkoms | Wit vastestof; verkleur in lig |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=555 pm[2] |
Ruimtegroep | Fm3m; F4/m 3 2/m |
Nommer | 225 |
Schönfliess-simbool | O5h |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 455 °C[1] |
Kookpunt | 1554 °C[1] |
Digtheid | 1,98 (rel) @ 25 °C[1] |
Oplosbaarheid | sleg oplosbaar in water: 188 mg/L water @298K[1] |
Ksp | 1,8 10-10[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
LD50 | >5000 [mg/kg][1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Silwerchloried is 'n gedeeltelik ionogene verbinding van silwer en chloor. Dit kan as 'n sout van die basis silwerhidroksied en van soutsuur beskou word. Die stof kom in die natuur as die mineraal horingsilwer (chlorargiriet) voor.[4]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)