Sinoniemring

In metadata is 'n sinoniemring of sinstel 'n groep data-elemente wat vir die doeleindes van inligtingonttrekking as semanties ekwivalent beskou word. Hierdie data-elemente kom dikwels in verskillende metadatarregisters voor. Hoewel 'n groep terme as ekwivalent beskou kan word, berg metadataregisters die sinonieme by 'n sentrale plek wat bekend staan as die voorkeurdata-element.

Volgens WordNet is 'n sinstel of sinoniem gedefinieer as 'n stel of versameling bestaande uit een of meer sinonieme wat in bepaalde kontekste uitruilbaar is sonder om die waarheidswaarde van die stelling waarin hulle ingebed is, te verander.


Sinoniemring

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne