Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sint-Maartenfees

Die graf van Sint Maarten in Tours.

Die Sint-Maartenfees word in in 'n aantal Rooms-Katolieke gebiede in Europa op 11 November gevier. By hierdie fees is dit gebruiklik dat kinders lantarinkies by hulle dra en die deurklokkies lui om lekkers en vrugte of geskenkies te ontvang. Net soos by Halloween is hier sprake van voorchristelike gebruike. Die opkoms van Halloween dreig om die in baie opsigte eenderse Sint-Maartenfees te verdring. In Frankryk bestaan daar dan ook plaaslike organisasies wat teen Halloween en vir Sint-Maarten is.


Previous Page Next Page






Martinstag ALS Martini BAR Martinje BS Oslavy svátku svatého Martina v Evropě Czech Mortensdag Danish Martinstag German St. Martin's Day English Fiesta de San Martín Spanish Mardipäev ET Martinpäivä Finnish

Responsive image

Responsive image