Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Skroewedraaier

Om 'n skroef vas te draai:
(a) Plaas die skroewedraaier se punt in die skroefkop se gleuf.
(b) Draai die skroewedraaier se handvatsel kloksgewys.
'n Platpuntskroewedraaier.
'n Skroef met 'n plat gleuf benodig 'n platpunt-skroewedraaier.

'n Skroewedraaier is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om skroewe mee vas of los te draai.

Die twee basiese soorte skroewedraaiers is die platpunt- en sterskroewedraaier. Die keuse van die regte skroewedraaier om te gebruik hang van die vorm van die gleuf in die skroef se kop af.

Draai die skroewedraaier se handvatsel kloksgewys om vas te draai, en anti-kloksgewys om los te draai.


Previous Page Next Page






Schraubenzieher ALS Atornillador AN مفك براغي Arabic مفك ARZ Destornellador AST Apahikan ATJ Burğac AZ بورغاج AZB Зашрубка BE Зашрубка BE-X-OLD

Responsive image

Responsive image