Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sognefjord

Ligblou: Gletsers; swart kruise: Staafkerke
'n Sytak van die Sognefjord

Die Sognefjord in die Sogn-distrik van die Noorse provinsie (fylke) Sogn og Fjordane is met 204 kilometer die langste fjord in Europa en met 1 308 meter ook die diepste ter wêreld. Die fjord vertak in talle kleiner sytakke soos byvoorbeeld die Aurlandsfjord, die Lustrafjord en die Nærøyfjord, die nouste fjord in Europa.

Sy westelike eindpunt lê naby Sygnefest, terwyl Årdalstangen aan die Årdalsfjord sy oostelike eindpunt vorm. Skjolden aan die noordelike eindpunt van die Lustrafjord is die punt wat die verste van die oop see afgeleë is.


Previous Page Next Page






Soqne-fyord AZ Согне-фіёрд BE Согнефьор Bulgarian Sognefjord BR Sognefjord Catalan Sognefjorden CEB Sognefjord Czech Sognefjord CY Sognefjorden Danish Sognefjord German

Responsive image

Responsive image