Sonneblomsterrestelsel | ||||
![]() | ||||
Messier 63. (Bron: Adam Block/Mount Lemmon SkyCenter/Universiteit van Arizona) | ||||
Soort stelsel | Spiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Jaghonde | |||
Messier-naam | Messier 63 | |||
Tipe | SA(rs)bc | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 13h 15m 49,3s | |||
Deklinasie | +42º 01' 45" | |||
Skynmagnitude | 9,3 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 37 miljoen | |||
Skynbare grootte | 12′,6 × 7′,2 | |||
Rooiverskuiwing | +0,001614 | |||
Ander name | NGC 5055, UGC 8334, PGC 46153 | |||
|
Die Sonneblomsterrestelsel[1] (ook bekend as onder meer Messier 63 en NGC 5055) is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Jaghonde. Dit bestaan uit ’n sentrale skyf omring deur baie kort spiraalarms en is deel van die M51-groep, wat ook die Draaikolksterrestelsel (M51) insluit.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Garfinkle1997