Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sopot

Sopot
Zoppot

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Pole Pole
 Woiwodskap Pommere
 Koördinate 54°26′N 18°33′O / 54.433°N 18.550°O / 54.433; 18.550
 Stigting 8ste eeu
 Stadstatus 1902
 Oppervlakte:  
 - Totaal 17,3 vk km
 Hoogte bo seevlak - m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 38 141
 - Bevolkingsdigtheid 2 203/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 080 700
 Tydsone MET (UTC +1)
 - Somertyd MEST (UTC +2)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde seeklimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 8,0 °C (Gdynia)
 - Gem. temp. Januarie/Julie -2,2 °C/17,1 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 577 mm (Gdynia)
 Stadpresident Jacek Karnowski
 Amptelike Webwerf www.sopot.pl/

Sopot [ˈsɔpɔt] (Duits: Zoppot) is 'n herstellings- en vakansieoord in Noord-Pole. Sopot is aan die Baai van Gdańsk geleë en vorm saam met Gdańsk en Gdynia die metropolitaanse gebied van "Driestad" (Pools: Trójmiasto). Terwyl handel, nywerhede en seehawens die ekonomiese basis van die twee groter susterstede vorm, is toerisme tradisioneel die belangrikste bron van inkomste vir Sopot.


Previous Page Next Page






Sopot ALS سوبوت Arabic سوبوت ARZ سوپوت AZB Сопат (Польшча) BE Сопат BE-X-OLD Сопот (Полша) Bulgarian Sopot (Poljska) BS Sopot Catalan Sopot (munisipyo) CEB

Responsive image

Responsive image