Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sorbitol

Eienskappe

Algemeen

Naam Sorbitol
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule
Molêre massa 182.17 g/mol
CAS-nommer 50-70-4
Fasegedrag
Smeltpunt 94-96 °C
Kookpunt
Digtheid 1.49 g/cm3
Oplosbaarheid 2350 g/L

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt >100 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Sorbitol, minder algemeen bekend as glusitol, is 'n suikeralkohol met 'n soet smaak, wat stadig deur die menslike liggaam gemetaboliseer word. Dit kan verkry word deur die reduksie van glukose, wat die aldehiedgroep verander in 'n hidroksielgroep. Die meeste sorbitol word uit glukosestroop vervaardig, maar kom ook in die natuur voor, byvoorbeeld in appels, pere, perskes en pruime.[1] Dit word deur sorbitol-6-fosfaat 2-dehidrogenase omgeskakel na fruktose. Sorbitol is 'n isomeer van mannitol, 'n ander suikeralkohol; die twee verskil slegs in die oriëntasie van die hidroksielgroep op koolstof nommer 2.[2] Ten spyte hiervan, het hierdie twee suikeralkohole baie verskillende smeltpunte, natuurlike bronne, en toepassings.

  1. Teo, G (2006). "Silencing leaf sorbitol synthesis alters long-distance partitioning and apple fruit quality". Proceedings of the National Academy of Sciences of the United States of America. 103 (49): 18842–7. doi:10.1073/pnas.0605873103.
  2. Kearsley, M. W.; Deis, R. C. Sorbitol and Mannitol. In Sweeteners and Sugar Alternatives in Food Technology; Ames: Oxford, 2006; pp 249-249-261.

Previous Page Next Page






سوربيتول Arabic سوربیتول AZB Сарбіт BE Сорбитол Bulgarian সরবিটল Bengali/Bangla Sorbitol Catalan Sorbitol Czech Sorbitol CY Sorbitol Danish Sorbit German

Responsive image

Responsive image